Die 100 gewildste Afrikaanse gedigte is pas vir die eerste keer per stemming aangewys. ’n Webwerf is daarvoor geskep en ’n bundel en CD is op pad. Danie Marais het ’n rits vooraanstaande digters insae ...
MEYERTON. – Die kompetisie sluit vandag, 30 Junie 2023, en die wenner kan R50 000 wen deur ‘n gedig te skryf oor “die EFF se 10 jaar lange bestaan” en dit per e-pos te stuur aan [email protected] ...
KAAPSTAD. – Die Nederlandse digter Gerrit Komrij (68) word onthou vir sy reuse­bydrae tot die Afrikaanse en ­Nederlandse poësie. Hy is eergisteraand oorlede ná ’n kort siekbed in die Onze Lieve Vrouwe ...
Is jy as ouer al radeloos oor hoe om die kinders tydens die winterskoolvakansie besig te hou? Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) het dan net die oplossing vir jou om hulle kreatief ...