Moet evolusie in skole aangebied word of nie? Dr. Albert Alberts het in Weekliks van 30 Augustus sterk standpunt daarvoor ingeneem en alternatiewe beskouings afgemaak as aapstreke. Hy skryf ook dat in ...