Of dit ’n settees, polka, wals, mazurka, kwadriel of vastrap is – hulle laat die voete jeuk in ’n ritme wat jou die musikale hartklop laat hoor van hul liefde vir musiek en die instrumente wat hulle ...
My broer staan langs sy vuur. Hy het ’n lang stok in sy hand. Elke nou en dan druk-druk hy aan een van die brandende stompe voor sy voete. Die vuurmaakplek is in die sand binne ’n kring wit klippe.