Die immergewilde gospel sanger Dudley Mans van Kruiskyk-faam bedien op 6 November om 9h00 die oggend by die PPK Deo Credo gemeente in President Steyn straat 20, SE1, Vanderbijlpark. Toegang is ...