Oudpres. Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe-party (MKP) is nie gelukkig met die Verkiesingskommissie (OVK) nie. Die party het ’n regstelling van sy kandidaatlyste versoek en die kommissie het die versoek ...
Welkom, ambassadeur. Geniet ons pragtige land,” het prof. Thuli Madonsela, voormalige Openbare Beskermer, Saterdag op die nuus gereageer.
Dagvaardings is op Fikile Mbalula en Julius Malema beteken om in die hof te verskyn. Dit beteken egter nie die ANC se sekretaris-generaal en die leier van die EFF sal al volgende week in ’n beskuldigd ...
Tumelo Tsiu en Lineo Walatsa het ná die moorde in Junie 2024 na Lesotho gevlug. Hulle is egter maande later aan Suid-Afrika ...