Byna die helfte van Suid-Afrika se rioolstelsels verkeer in ’n kritieke toestand, terwyl wateronderbrekings en kommer oor ...
Tumelo Tsiu en Lineo Walatsa het ná die moorde in Junie 2024 na Lesotho gevlug. Hulle is egter maande later aan Suid-Afrika ...
Oudpres. Jacob Zuma se uMkhonto weSizwe-party (MKP) is nie gelukkig met die Verkiesingskommissie (OVK) nie. Die party het ’n regstelling van sy kandidaatlyste versoek en die kommissie het die versoek ...
Dagvaardings is op Fikile Mbalula en Julius Malema beteken om in die hof te verskyn. Dit beteken egter nie die ANC se sekretaris-generaal en die leier van die EFF sal al volgende week in ’n beskuldigd ...
Welkom, ambassadeur. Geniet ons pragtige land,” het prof. Thuli Madonsela, voormalige Openbare Beskermer, Saterdag op die nuus gereageer.