Theo en Marlinda Bekker is in Julie 2023 op hul plaas in die Grootvlei-omgewing in Mpumalanga aangeval. Theo is tydens die aanval gruwelik vermoor en Marlinda erg aangerand.
Welkom, ambassadeur. Geniet ons pragtige land,” het prof. Thuli Madonsela, voormalige Openbare Beskermer, Saterdag op die nuus gereageer.
Dagvaardings is op Fikile Mbalula en Julius Malema beteken om in die hof te verskyn. Dit beteken egter nie die ANC se sekretaris-generaal en die leier van die EFF sal al volgende week in ’n beskuldigd ...
“Wanneer polisiebeamptes bewyse verdoesel of lieg oor doodslag, vererger hulle die leed wat die gesin aangedoen word, en ...
Tumelo Tsiu en Lineo Walatsa het ná die moorde in Junie 2024 na Lesotho gevlug. Hulle is egter maande later aan Suid-Afrika ...
“Burgemeester, jy was nalatig. Jy was uiters nalatig, en jou nalatigheid het tot gevolg dat kinders in hospitale beland. Ons ...
“Dit is vir my ongelooflik spesiaal om te weet dat die werk wat ons hier doen uiteindelik ’n dier se lewe kan red. Ná al die ...
Die tesourie kan munisipaliteite dwing om hul geldsake reg te ruk, maar dit beteken nie noodwendig dat hulle beter dienste ...
Sy grootste projek tot dusver was ’n renosterkop wat hy gemaak en teen ’n stopteken vasgesweis het, met ’n slot om die ...
* Moenie julle Verlosser uit Egipte vergeet nie. Dien Hom alleen. * Moenie so lekker leef in die beloofde land dat julle ...
Vyf regters het die departement van maatskaplike ontwikkeling en maatskaplike werkers veroordeel oor hul onregmatige ...
Mag ons daarom die moed hê om te getuig van wat ons glo, maar ook die nederigheid om te erken dat ons nie alles verstaan nie.