Die polisie in Hertzogville in die Vrystaat ondersoek ’n saak van diefstal nadat meer as 170 DA-verkiesingsplakkate ter ...
Toe sy vroeër vanjaar die geleentheid kry om ’n dogtertjie in pleegsorg te neem en boonop uitvind dat haar naam ‘oseaan’ ...
Vanjaar se munisipale verkiesing gaan dus nie net oor dienslewering nie, maar ook oor hoe Suid-Afrika se plaaslike regerings ...
“Die ANC-geleide regering is dol oor swart tenderpreneurs, gee nie om oor plattelandse skoolkinders nie en haat beginselvaste ...
Sky, die afgetrede polisiehond wat ná ernstige beserings van kant gemaak is, se naam is nou op ’n granietgedenkteken by die ...
Dit is ’n ‘openbare geheim’ dat die ANC sekere kiesers in die aanloop tot ’n verkiesing graag herinner aan daardie ...
Die Here Jesus verdiep en gee fokus aan die eenvoud van God se wil vir ons lewe. Ons is gemaak om geliefd te wees en lief te ...
Drie jaar gelede het Ramaphosa nog Agoa se waarde vir Suid-Afrika se ekonomie besing. Nou maan hy ons om nie “van hoë geboue ...
Byna die helfte van Suid-Afrika se rioolstelsels verkeer in ’n kritieke toestand, terwyl wateronderbrekings en kommer oor ...
Jare gelede, toe Cat Schramm en haar gesin deur finansiële stormwater moes worstel en gewonder het hoe hulle hul honde gaan voer, het ’n barmhartige samaritaan voor hul hek stilgehou, toeter geblaas ...
Jarvis het Sondagoggend in die laaste ronde van die Genesis-kampioenskap by die Woo Jeong Hills-buiteklub in Suid-Korea twee ...
Ná meer as ’n dekade se ondersoekwerk vertel joernalis Graham Coetzer in sy nuwe boek van die georganiseerde misdaad, uitbuiting en groot geld agter Suid-Afrika se onwettige mynbedryf.