News

Dr. Sadrag Panduleni Shihomeka is as die nuwe media-ombudsman vir ’n termyn van drie jaar gekies. Hy volg dr. John Nakuta op wie se ampstermyn van sowat agt jaar op 30 Junie ...
’n Egpaar van Suid-Afrika is Saterdagoggend vroeg in hul tent by die Uitkyk Lodge by Usakos met ’n mes gedreig.Twee gewapende verdagtes het na bewering die man vasgebind en ...